Piemp My Karretjie Soundboard
Pietertjie is hier om jou karretjie te piemp. So as jy 'n doof op jou deur hoor, moenie bang wees nie, dis net Pietertjie daar om hello te sê en jou jalopy te piemp.
Category: Other
Tracks: 101
Views: 14812
Tags:
pimp my ride
afrikaans
dub